Description
‘n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt.
Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto’s help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, wat die leser lewensbelangrike noodhulpinligting gee.
Slange en Slangbyt in Suider-Afrika is helder, prakties, maklik om te gebruik en van onskatbare waarde vir almal wat van die buitelewe hou.
Ook beskikbaar in Engels
Skrywer Johan Marais
Titel Slange & Slangbyt in Suider-Afrika
ISBN 9781775840244
Formaat Sagteband
Publikasiedatum September 2014
Uitgewer Struik Nature
Bladsye 120
ELEKTRONIESE WEERGAWES (Beskikbaar via eksterne skakels)
EPUB (Afrikaans)
R130.00
Web PDF (Afrikaans)
R140.00