Description
Maak kennis met 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessantste slange in hierdie opwindende gids. Ontdek die boeiende gewoontes van slange – waar hulle bly, hoe hulle jag, watter gevare hulle trotseer en hoe hulle hulself beskerm. ’n Breedvoerige inleiding tot talle aspekte van slanggedrag ontsluit die wonderwêreld van hierdie dikwels misverstane reptiele.
Ook beskikbaar in Engels
Skrywer Johan Marais
Titel Kinderse se Slange van Suider-Afrika
ISBN 9781775846444
Formaat Sagteband
Publikasiedatum Augustus 2018
Uitgewer Struik Nature
Bladsye 80