Opvoedkundige kombinasie vir kinders (Afrikaans)

R160.00

Kinders se Slange van Suider-Afrika

In stock (can be backordered)

Kinders se Slange van Suider-Afrika (Gedruk)

In stock

ASI Snakes and Ladders

In stock (can be backordered)

Description

Hierdie wonderlike kombinasie sluit die Kinders se Slange van Suider-Afrika boek, ‘n kleurvolle A3-plakkaat oor die slange van Suider-Afrika en ons nuwe Slangetjies en Leertjies bordspel in.

Kinders se Slange van Suider-Afrika boek
Maak kennis met 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessantste slange in hierdie opwindende gids. Ontdek die boeiende gewoontes van slange – waar hulle bly, hoe hulle jag, watter gevare hulle trotseer en hoe hulle hulself beskerm. ’n Breedvoerige inleiding tot talle aspekte van slanggedrag ontsluit die wonderwêreld van hierdie dikwels misverstane reptiele.

Kinders se Slange van Suider-Afrika plakkat
‘n Volledige A3-plakkaat wat 19 algemene spesies in Suider-Afrika vertoon

Slangetjies en Leertjies bordspel (slegs in Engels beskikbaar)
Die eerste Suider-Afrikaanse weergawe van die Slangetjies en Leertjies bordspel, wat plaaslike slange en interessante feite toon. Slangetjies en Leertjies se bord, 4 plekhouers en dobbelsteen ingesluit.

Ook in Engels beskikbaar

For shipping fees outside of South Africa – please email us on info@asiorg.co.za

Alternative options:

  • Kids’ Snakes of Southern Africa

    R180.00
    Add to basket
  • Kinders se Slange van Suider-Afrika (Gedruk)

    R20.00
    Add to basket
  • Kids Educational Combo (English)

    R160.00
    Add to basket
  • Kinders se Slange van Suider-Afrika

    R180.00
    Add to basket
African Snakebite Institute